Fase 6 beurtkrag toegepas – Eskom nie ’n kragvoorsiener nie, maar eerder ’n krag-onderbreker!

Ons is in die ramp: SA staan op die rand van ’n totale krag ineenstorting weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien – Nasionale kragvoorsiener en ANC-regime maak gereed vir fase 5 & 6