ESKOM Implementeer Kragonderbrekings op die Koudste Aand van die Jaar na sub-polêre Kouefront Tref!

Eskom sink na die laagste kragopwekkings uitset ooit, met ‘n dowwe vooruitsig, ten spyte van twee nuwe blanke bestuurders wat 25 jaar van ANC-plundering moet omkeer!

ANC-regering se fokus was op stroping en nie onderhoud van infrastruktuur – oor tydperk van 25 jaar herhaaldelik gewys hy is nie in staat om te bestuur of te regeer

Belastingbetalers dok miljoene op vir 703 leë staatsgeboue in ANC besit

Beurtkrag is terug in SA weens ’n tekort aan opwekkingsvermoë by Eskom kragstasies

Eskom smous dalk sy probleme – wil nou van sy kragsentrales verkoop om verliese weens onderhoudkoste te besnoei

ANC se onvermoë om hulpbronne te bestuur, dra by tot Mangaung-waterkrisis – inwoners se eiendomme is dae lank oorstroom met rioolwater omdat rioolpype lek, maar nie reggemaak word

Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens

Sjinese bang vir Eskom – Gedeeltelike lening van R7 miljard wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom, nooit gerealiseer uit vrese dat bankrot staatsentiteit geld sou gebruik om salarisse te betaal

Onbevoegde personeel werksaam by Spoortnet asook die versuim om instandhouding en herstelwerk te doen, is oorsaak van noodlottige treinbotsing

Belastingbetalers dok meer as R87 000 vir 4 nuwe beddens vir ministers – is die beddens met goud beslaan of wat?

SAL SUID-AFRIKA 2019 OORLEEF? – wat is jou mening