Al wat ek kan sê is ‘God help ons’ – Foto’s van die Vaal Rivier wat wys hoe rou riool ons drinkwater besoedel – politici beskou dit nie as noodgeval

Gas-energie kan Eskom help om tot ‘n groener ekonomie by te dra, net jammer dat daar nie geld is vir hierdie inisiatief en onderaardse water vernietig kan word

Ekologiese ramp tref Natal – 1,600 miljoen liter olie en suur word in rivier gestort, duisende visse vrek en plantegroei kwyn

ANC-regime sê SA watervoorraad is voldoende om aan al die behoeftes te voorsien alhoewel rioolbesoedeling en geen instandhouding van munisipale strukture miljoene liters waters vermors

Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens

Rou riool saam met bloed vloei tans in Nylriver weens die ANC-beheerde Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit se riool-infrastruktuur wat nie in ‘n werkende toestand is nie weens ‘n gebrek aan onderhoud

Ten danke aan die ANC-regime wat geen instandhouding doen tydens sy bewind ‘sit Suid-Afrika op ’n riool-tydbom’ en die Vaalrivier ramp is “net die begin”

Wilgerivier en Vaaldam deur riool besoedel – VF Plus dring aan op nasionale ingryping