Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens

Dit is nou ’n verkwisting van geld – R20 miljoen se Casspirs het nou nog nie hul opwagting gemaak na ’n jaar

Toilet debakel in Durban – meer as R36 Miljoen verdwyn vir rioolstelsel

Luukse Durban-voorstad van rommelstatus tot rioolstatus