Gauteng se dag “Zero” – Slegs een van die drie water verwerkings aanlegte in Gauteng is in werkende toestand a.g.v. onkundigheid en geen instandhouding

Ten danke aan die ANC-regime wat geen instandhouding doen tydens sy bewind ‘sit Suid-Afrika op ’n riool-tydbom’ en die Vaalrivier ramp is “net die begin”