Nuwe Aanlyn Mark vir Boere! Gratis Een Stop Virtuele Winkel Om al U Produkte te Bemark, Verkoop, Betalings Invorder en Aflewerings te Beheer!

Sasol, wêreld se grootste vervaardiger van brandstof uit steenkool, beplan die verkoop van sy SA steenkoolmyneenheid – hopelik nie aan China nie?

Eskom smous dalk sy probleme – wil nou van sy kragsentrales verkoop om verliese weens onderhoudkoste te besnoei

KOOP JOU ‘MATRIEK’ OP FACEBOOK – ’n Johannesburgse man is in die moeilikheid nadat hy op Facebook geadverteer het dat hy matrieksertifikate, rybewyse en ingenieurswese-sertifikate op vlak N4 en N5 verkoop

Matrieksertifikate nou te koop op die net

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel