Nuwe multi-miljoen projek vir Oos-Tvl. laat wenkbroue lig – Tot dusvêr misluk al die ANC-regimes se projekte en kos belastingbetalers miljoene

12 Munisipaliteite in Oos-Transvaal staan onder verdenking vir wanbestuur en korrupsie – R2 miljard se uitgawes onregmatig verkwis

Oos-Transvaalse dorpie Kriel gaan gebuk onder geweldige lugbesoedeling weens Eskom steenkool kragstasie

Ondanks politieke onsekerheid en terwyl SA in armoede gedompel is, spog Ramaphosa met R500 000 boran -stoetbul

OTM misdaad neem toe – Gauteng die hoogste met 36% en Oos Transvaal met 17%

Oos-Transvaalse boer sê dat ANC-regering jammer sal wees as hul beplan om sy grond sonder vergoeding te neem

Ramaphosa kry waarskuwing dat Oos-Transvaal ’n tydbom is wat enige oomblik kan ontplof in die gesig van die ANC

Oos-Transvaal verkiesingsveldtog: Stem ANC en jy kry ’n huis, en in een geval is sommer ‘n bed, toilet en stoof ook belowe

Absurde situasies word daagliks meer en meer in ons reënboog land – belastingbetaler gaan meer moet opdok vir standbeeld van terroris aangesien dit nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is

Gewapende wagte ontplooi by Oos-Transvaalse hospitale

Verkiesing van nuwe ANC premier in Oos-Transvaal eindig op in ‘n skietery

Paaie in Oos-Transvaal is beroerd – wat anders kan ons verwag van die ANC-regime?