Oos-Transvaal verkiesingsveldtog: Stem ANC en jy kry ’n huis, en in een geval is sommer ‘n bed, toilet en stoof ook belowe

Dit is hoe verkiesingsveldtogte in SA werk, jy gee ’n gratis T-hemp en die kruisie is joune