President Cyril wil R25 miljard van belastingbetalers se geld verkwis op Noord-Transvaal projek

Nuwe R28.6 miljard projek by Ethekwini Munisipaliteit net nog ’n inisiatief vir ANC-regering om geld te vermors

Nuwe multi-miljoen projek vir Oos-Tvl. laat wenkbroue lig – Tot dusvêr misluk al die ANC-regimes se projekte en kos belastingbetalers miljoene

Korrektiewe dienste: Duisende elektroniese e-toestelle wat belastingbetalers R1.8 biljoen uit die sak gejaag het, verrot in store

Burre Burger: Ons huil saam elke boer vir elke dooie dier – los die oordeel, bid eerder vir die droogte projek en mense wat ‘n verskil probeer maak

“Vrede Melkplaas” verhoor begin – Ace Magashule, was op die voorpunt met die besluite aangaande die projek

Nóg ’n spookprojek van ANC – Massiewe voerkraalprojek ter waarde van miljoene rande wat sewe jaar gelede by Tweespruit in die Vrystaat opgerig is, is steeds in onbruik en geen haar kraai daaroor

#BlackPrivilege: Gauteng se Finansiële LUK, kondig nuwe projek aan, uitsluitlik vir swart entrepreneurs om blykbaar te voorkom dat die blankes beheer oor die projekte kry

ANC-regime beslis nie ordentlike beplanning gedoen – Multi-miljoen rand projek wat deur Sjina onderneem word in Vere Noord-Transvaal word gekelder weens water te kort, duisende werksgeleenthede in gedrang

R18 miljoen projek in Soshanguve op ys agv swak vakmanskap deur die kontrakteur

Wit haweloses aan Wes-Rand hul droom kwyt nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het

Departement van Waterwese, waarom R600 mil betaal vir kontrak as dit jou net R278 mil kon kos?