Selfs in die Tronk is Zuma glo te Siek vir sy Verhoor. Hy is glo Sedert 2014 Siek Weens Vergiftiging Volgens Rusland!

1,813 Plunderaars wat in ANC Geweld in Hegtenis Geneem is Veroorsaak Skerp Styging van Covid in Tronke!

“Hervormde Misdadiger met Berou” Vrygelaat na Slegs Helfte van sy Vonnis – Word 10 Maande Later Plaasmoordenaar!

SA gevangenisse is 37% oorbevolk weens stygende misdaadsyfer

Tronke in SA is erg oorbevolk – slegs 118 572 gevangenisse kan gehuisves word alhoewel daar 162 875 aangehou word

Korrektiewe dienste: Duisende elektroniese e-toestelle wat belastingbetalers R1.8 biljoen uit die sak gejaag het, verrot in store

Oud Korrektiewe baas in bedrogsaak van meer as R1,6 miljard – ANC kaders het SA leeg getap!

Nog ’n Bosasa korrupsie skandaal – Sekuriteitsmaatskappy GTS, se sekuriteitstelsel net een maand gefunksioneer by Voorberg Gevangenis voor dit probleme begin gee – kontrakte is nou gekanselleer

Minister van korrektiewe dienste sê tronke is oorvol

Geposte hoof van Staat Sekuriteit Agentskap kry hoog aangestelde posisie elders

Drie terdoodveroordeelde moordenaars is voëlvry na onlangse ontsnapping

Gevangenesse van Barberton wil gewig verloor – is op eetstaking