Gevangenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal berig dat baie gevangenes wat twee weke gelede in die provinsies in hegtenis geneem is, vir beweerde plundering en geweld gedurende die onlangse ANC Onluste, positief vir Covid-19 getoets het.

Enjoyed this post? Share it!
Die polisie in Noordwes het bevestig beendere is gevind wat vermoedelik die oorskot van Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk is, die twee vroue van Mooinooi wat sedert 10 Desember vermis is. Ao. Mpeile Talane, woordvoerder van die polisie, het gesê die beendere is Dinsdag in ʼn beboste gebied naby die R104 nie ver..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!