Nog ’n Bosasa korrupsie skandaal – Sekuriteitsmaatskappy GTS, se sekuriteitstelsel net een maand gefunksioneer by Voorberg Gevangenis voor dit probleme begin gee – kontrakte is nou gekanselleer