Skuld belaaide Eskom word genoop om ou kragsentrales af te skakel, risko van beurtkrag word dus verhoog – Ons kan die onbevoegde ANC-regime hiervoor bedank

ANC-regime beslis nie ordentlike beplanning gedoen – Multi-miljoen rand projek wat deur Sjina onderneem word in Vere Noord-Transvaal word gekelder weens water te kort, duisende werksgeleenthede in gedrang

Korrupsie en wanbestuur in Eskom veroorsaak ‘n geldelike verlies

Minister erken E-tol meetapparaat is foutief