Petra Diamonds stop SA-mynbedrywighede weens kragonderbrekings – Eskom sal die skuld dra vir die ondergang van die SA ekonomie

Skuld belaaide Eskom word genoop om ou kragsentrales af te skakel, risko van beurtkrag word dus verhoog – Ons kan die onbevoegde ANC-regime hiervoor bedank