Nuwe R28.6 miljard projek by Ethekwini Munisipaliteit net nog ’n inisiatief vir ANC-regering om geld te vermors

Geen hoësorgeenheid in Pelonomi Hospitaal is operasioneel – pasiënte ly – haglike toestand van staatshospitaal verdere ‘n aanduiding dat beplande Gesondheidsversekering nog ‘n mislukte ANC-projek sal wees