Pelonomi-hospitaal – 7 pasgebore babas sterf in 8 dae in neonatale eenheid in Bloemfontein

Geen hoësorgeenheid in Pelonomi Hospitaal is operasioneel – pasiënte ly – haglike toestand van staatshospitaal verdere ‘n aanduiding dat beplande Gesondheidsversekering nog ‘n mislukte ANC-projek sal wees