10 Babas sterf by Tembisa Hospitaal, Gauteng weens uitbreek van antibiotika-weerstandige bakterieë – sterftes kon vermy gewees het indien daar volhoubare higiëne en genoegsame personeel was

Kersdag geboortes – Noord-Transvaal is 3 blanke babas gebore en ander 59 babas hoofsaaklik swart – ’n aanduiding van wie verantwoordelik is vir die oorbevolking in Afrika

Pelonomi-hospitaal – 7 pasgebore babas sterf in 8 dae in neonatale eenheid in Bloemfontein

Seksopvoeding te ver gevat? Statistieke SA berig dat meer as 1000 meisies onder die ouderdom van 14 jaar verlede jaar geboorte gegee het

Mamelodi-hospitaal is ‘n doodstrik  – baba val na dood tydens geboorte weens tekort aan verpleeg personeel