Geen hoësorgeenheid in Pelonomi Hospitaal is operasioneel – pasiënte ly – haglike toestand van staatshospitaal verdere ‘n aanduiding dat beplande Gesondheidsversekering nog ‘n mislukte ANC-projek sal wees