Nuwe AARTO-wet kan jou selfs jou rybewys kos – Wat behels die nuwe wysiging

KOOP JOU ‘MATRIEK’ OP FACEBOOK – ’n Johannesburgse man is in die moeilikheid nadat hy op Facebook geadverteer het dat hy matrieksertifikate, rybewyse en ingenieurswese-sertifikate op vlak N4 en N5 verkoop