Reisigers van Suid Afrika word nou toegelaat om Duitsland binne te gaan, nadat hulle sedert middel Januarie verbied is om die land te besoek. Reisigers wat volledig ingeënt is, sal nie gedwing word om te kwarantyn nie.

Enjoyed this post? Share it!
’n Man wat homself Alex Mseleku noem, het die eerste keer op 11 Oktober op ’n Facebook-groep geadverteer. In een van sy plasings skryf hy ’n matrieksertifikaat of ’n rybewys kos R1 500, maar in ’n ander groep is die prys R1 800. Klante moet ’n deposito van R500 “vir arbeid” betaal. Wanneer jy jou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!