Vakansiegangers moet maar versigtig ry die feestydperk, land se paaie gevaarlik weens vermeerdering van slaggate a.g.v. swaar reën

Petrol styg met 11 sent en diesel met 25 sent per liter

Omstrede e-Tol stelsel uiteindelik sy alie gesien?

Nuwe AARTO-wet kan jou selfs jou rybewys kos – Wat behels die nuwe wysiging

Aggressiewe jeugdige betogers saai amok vir derde agtereenvolgende dag op die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom

N3-Snelweg tussen Gauteng en KZN gevaarlik snags, wees paraat tydens skoolvakansie

Voortdurende vragmotoraanvalle voeg by tot die voortgesette ondergang van die ekonomie – aanvalle het sulke afmetings geneem dat dit gevaarlik is op SA paaie na sonsondergang

Motorreus Ford beplan om 7 000 werkers af te lê, 10% van sy totale werkersmag

Brandstof verbruikers in SA moet nou die bankrot ANC-regime se staatskas vul – 60% van brandstof prys bestaan uit belasting en heffings

Meer gat as pad naby Kimberley – Nie net alleenlik in Kimberley, meerderheid van SA se paaie en brug strukture laat veel te wense oor na geen instandhouding plaasvind tydens ANC se bewind

Kersfees bonus vir motoriste sal sorg vir paar ekstra sente in beursie – AA voorspel groot afslag vir motoriste

N2 gesluit by Grabouw , klipgooiers bestook onskuldige voertuie met klippe