Voortdurende vragmotoraanvalle voeg by tot die voortgesette ondergang van die ekonomie – aanvalle het sulke afmetings geneem dat dit gevaarlik is op SA paaie na sonsondergang