Nege swart skole in Noord-Transvaal sluit weens 0% slaagsyfer

Nasionale Krugerwildtuin,’n wêreldbekende toeristeaantreklikheid,kan deur ontevrede werkers tot stilstand gedwing word weens onopgeloste loongeskille

Unisa sluit sydeure na onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid misluk

Bloem-dieretuin dalk binnekort gesluit weens verwaarlosing

N2 gesluit by Grabouw , klipgooiers bestook onskuldige voertuie met klippe