VF+ se steun verdubbel – minderheidsgroepe is keelvol om die pak te vat vir alles wat verkeerd loop in SA

ANC-regime ’n laagtepunt in gewildheid bereik en gaan na verwagting 5 tot 6% steun afstaan aan ander partye

Die ANC se Eskom slenter – Kragvoorsiener ontvang opdrag van ANC-regime om geen beurtkrag toe te pas tot ná die verkiesing om steun van kiesers te behou

ANC Jeugliga steun Zuma na uitsprake rondom grondhervorming en vergelyk hom self met die terroris president Mandela