Medupi met oprigtingskoste van R234 miljard funksioneer nog steeds nie optimaal

Denel se reuse- kontrak van miljarde Rande word gestop na dispuut oor inspeksie ontstaan – Hoe lank gaan die sukkelende SEB nog staande bly?

Twintig onwettige skole word gesluit in Gauteng, swart leerders moet nou elders plek vind vir gehalte onderrig – Ons kan ons net indink waar die ANC hul nou gaan indruk