Alexkor Speel Bankrot! ANC Kan nie Eens Wins Maak Uit Diamante Myn nie? Weereens Plunder die “Permanente Benadeelde” die Goue Gans Vrek!

ANC-regime het SA bestuur tot bankrotskap in ’n tydperk van 25 jaar

Denel se reuse- kontrak van miljarde Rande word gestop na dispuut oor inspeksie ontstaan – Hoe lank gaan die sukkelende SEB nog staande bly?

14 SBE’s spandeer meer as R1,4 miljard aan onreëlmatige uitgawes

Wapenvervaardiger Denel stilweg kontrak ter waarde van R6,3 miljard losgeslaan vir uitvoer van wapentuig

Vakbonde skop styf teen ANC se plan om nie-presterende SBE’s te verkoop

Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal

Ramaphosa verwerp privatisering van staatsentiteite alhoewel almal swak bestuur word deur onbevoegde personeel, en SA miljarde rand elke finansiële jaar kos

Staatsbeheerde Denel het kontantvloei probleme en kan werkers net ’n gedeelte van werkers se salarisse betaal

ANC-regime wil nou jou pensioengeld plunder om hul sukkelende staatsentiteite te red

Dis ‘n verskriklike groot skande en skrikwekkend om te weet dat die Weermag (SANW) se geld besig is om op te droog, wie gaan ons land dan beskerm wanneer die ‘paw-paw die fan tref’, dis maar net nog ‘n bodemlose pit

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger, Denel onder skoot na die aanstelling van ‘n wit man as die uitvoerende hoof van die groep