Dis ‘n verskriklike groot skande en skrikwekkend om te weet dat die Weermag (SANW) se geld besig is om op te droog, wie gaan ons land dan beskerm wanneer die ‘paw-paw die fan tref’, dis maar net nog ‘n bodemlose pit