Alexkor Speel Bankrot! ANC Kan nie Eens Wins Maak Uit Diamante Myn nie? Weereens Plunder die “Permanente Benadeelde” die Goue Gans Vrek!

Minister van Minerale Bronne word beskerm deur die ANC en Nelson Mandela se kleinseun!

ANC regering wil nie uit foute van die verlede leer – mynbedryf is nie ‘n onuitputlike bron van rykdom