Alexkor, SA staatsbeheerde diamantmyn onderneming kort dringend ’n reddingsboei om met sy mynbedrywighede voort te gaan

Medupi en Kusile kragstasies is nog steeds “van lyn” af weens swak konstruksie werk, korrupsie en koste oorskryding

Gesondheidsorgaandele in SA lei verlies van R14 miljard sedert aankondiging oor NGV

Eskom bewerkstellig SA ondergang met netto verlies van R20,7 miljard

SAL leen R3,5 miljard van plaaslike banke om hom aan die gang te hou – Is dit die regte besluit om die staatsbeheerde lugdiens te red uit sy geldpenarie aangesien korrupsie en onbevoegdheid aan die orde van die dag is?

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld