Vertrou Minister Zweli Mkhize nie Werkers in sy eie Gesondheidsdepartement nie? Waarom Werk Uitstuur wat die Departement Gewoonlik Self Doen?

Dalk gewonder hoekom jou selfoon netwerk somtyds af is – Toenemende battery diefstal by selfoontorings veroorsaak ernstige kommunikasie probleme wat jou sonder opvangs kan laat

Groot ontevredenheid in ANC-regering omrede blanke mans meeste bestuursposte beklee – bekwame mans moet nou loop om plek te maak vir ’n onbevoegde BEE kandidaat

Gesondheidsorgaandele in SA lei verlies van R14 miljard sedert aankondiging oor NGV

Statistieke toon aan dat werkloosheid syfer gestyg het in 2018 en dinge lyk nie beter vir toekoms

SAID se finansiële posisie is in totale chaos gedompel a.g.v. korrupsie, soek nou belastingontduikers om situasie te herstel

Drie maatskappye met verdagte verhoudings met regering “sigbaar” by Nasrec