SAL se vlerke geknip – bankrot SBE kan net Januarie salarisse betaal

SAL leen R3,5 miljard van plaaslike banke om hom aan die gang te hou – Is dit die regte besluit om die staatsbeheerde lugdiens te red uit sy geldpenarie aangesien korrupsie en onbevoegdheid aan die orde van die dag is?