’n Oepsie van R1,5 miljard by peperduur Medupi- en Kusile-kragstasie is een van die vernaamste redes waarom SA ‘n donker Kersfees te wagte kan wees – Knap gedaan ANC!!!

Kry solank die kerse en paraffien lampies reg want dit blyk of krag onderbrekings ons voorland is – van die 15 Eskom kragstasies, het slegs 4 stasies voldoende steenkool om elektrisiteit te genereer

Donker tye lê voor vir SA – 10 van Eskom se 15 kragstasies het minder as drie weke se steenkool voorraad oor

Haal solank die kerse uit en maak jul reg vir beurtkrag – Eskom se kragstasies het slegs steenkool vir tien dae

Bethlehem: “Never ever” – toe gaan die krag af

Eskom kon 20 nuwe kragstasies pleks van net twee gebou het – Medupi en Kusile gaan R300 miljard elke kos

Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Gordhan steek sy nek uit deur te verklaar dat geen beurtkrag gaan toegepas word die winter

Haal solank jou kerse uit – Ses van vyftien kragstasies in SA beleef tans ‘n steenkool tekort

Skaar julself vir moontlike kragonderbrekings die winter