Gryp solank die kerkse en hou maar die kragopwekker byderhand, Eskom woordvoerder kondig aan dat kans vir beurtkrag groot is

Donker tye lê voor vir SA – 10 van Eskom se 15 kragstasies het minder as drie weke se steenkool voorraad oor