Waarom Afrika nooit kernkrag moet hê nie! Bom gaan af onder Gwede “Homer” Mantashe, minister van energie, wanneer die hele bankrot NECSA-raad skielik bedank!

ANC regime debatteer oor kragvoorsiening: Steenkool of Kernkrag?

Bankrot Eskom gaan na raming R350 miljard moet opdok na omgewings aktiviste hul aankla vir lugbesoedeling – die sukkelende kragvoorsiener sal nimmer sulke geld kan genereer om terug te betaal