DA-beheerde Tshwane-metro staar boete van R3,5 miljard in gesig na hy voortgegaan het met kragtariefverhogings wat nie deur Nersa goedgekeur is

AfriForum begin met regstappe teen onwettige tariefverhogings vir Pretorianers wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het