ESKOM is ‘n Eindelose Donker Put van Ewige Verliese – Letterlik

Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe

Wêreld se grootste platinum myngroep Amplats amper tot stilstand gedwing weens beurtkrag en ly R1,6 miljard se verlies aan inkomste

Zuma, jou blikskottel! – Ekonoom verklaar dat Zuma bewind belastingbetalers ongeveer R470 miljard gekos het

Bedrog en diefstal agter SAL-bankrotskap – Die SAL se skuld is tans R15 miljard meer as sy bates, en banke wil nie meer aan die lugredery enige geld leen

Eskom beplan om verliese van korrupsie te verhaal deur u tariewe te verhoog om meer as R66 miljard te verhaal, maar u sal steeds beurtkrag hê aangesien daar geen steenkoolreserwes is