Om R500 Biljoen te Leen om Meestal op te Vreet, sal Kort en Langtermyn Krisisse Skep – HNP Gee Alternatiewe Idees vir Ramaphosa se Sosialistiese Plan

Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend

Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe