Die Internasionale Monetêre Fonds sê dat twee Staatsbeheerde Maatskappye gaan die ondergang van ons land wees

ANC beleid het land ingehaal – Duitsland se sakemanne wil nie belê in SA voordat BEE nie afgeskaf is nie – Ramaphose is nou desperaat en probeer nou elke liegstorie in die boek om die manne te oortuig dat grond diefstal nie sal plaasvind

Agri Oos-Kaap steun grondhervorming – Nee! Wat het die ou gerook?

Julius Malema, leier van die ekonomiese vryheidsvegter, sê hy verwelkom gesprekke met partye wat met hom verskil oor die onteiening van grond sonder vergoeding.

WIT BOERE HET GEWERK EN BETAAL VIR GROND – VF+