Grondwetwysiging maak diefstal wettig – wetgewing deur parlement is niks anders as ‘n oorlogsverklaring teen die wettige eienaars van ons vaderland

ANC beleid het land ingehaal – Duitsland se sakemanne wil nie belê in SA voordat BEE nie afgeskaf is nie – Ramaphose is nou desperaat en probeer nou elke liegstorie in die boek om die manne te oortuig dat grond diefstal nie sal plaasvind