Belastingbetalers sal in die volgende drie jaar ‘n ekstra R9 miljoen moet opdok, om die Zulu King Goodwill Zwelithini se uitspattige lewenstyl te onderhou