SA, die land wat eens bekend gestaan het as welvarendste een op Afrika-kontinent word deur Moody’s afgegradeer tot vlak by rommelstatus

SA staar graderings krisis in gesis weens ANC-beheerde Eskom se tamaaie skuld van meer as R440 miljard – Hoe gaan Ramaphosa die probleem te oorbrug sonder om openbare fondse te misbruik?