Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry;  amptenare  ontvang ruim salarisse en selfoon toelae,  terwyl vlak van dienslewering swak vertoon

Moeilike tye lê voor vir Suid-Afrikaners – verbruikers gaan die duur prys betaal sodat land se ekonomie nie in duie stort, staatskoffers is leeg!