Vrystaatse ANC Bespreek Gerugte dat Ace Magashule Onluste en Verwoesting Finansier om “IPC te Diskrediteer”

PROTESTE in SA – ‘n uitstekende voorbeeld van barbarisme wat deur gewelddadige betogers afgedwing word, hulle vernietig alles wat hulle kan vind en brand alles wat kan brand

#BlackPrivilege: Studente het deur hul vernietigende stakings daarin geslaag om die ANC-regime sovêr te kry om Miljoene Rande se studente skuld af te skryf – 50,000 stemme is seker nie te te versmaai met die komende verkiesing?

Al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente protes

FeesMustFall aktiviste kry geen grasie vir hul barbaarse gedrag tyden protesoptogte

Onwettige grondbesetting in Kaap neem toe met 249% en met huidige politieke klimaat kan dit erger raak

Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe

Nog ‘n stad tot stilstand gebring deur taxi eienaars – Niks nuuts in nuwe SA

Raadvoertuie van Sedibeng ry bande na Hoërskool Overvaal aan vir betogings