Chaos breek uit by Parkstasie – Veiligheidswerkers maak amok en vernietig eiendomme

Toenemende anti massa immigrasie geweld in Gauteng noop politieke leiers om weermag in te roep om geweldenaars onder beheer te bring- spreek uit teen aanvalle op uitlanders maar swyg oor plaasmoorde

Gemeenskappe buite Krugersdorp word gyselaar gehou deur vandalistiese betogers wat die ANC met geweldadige aksies probeer dwing om aan hulle verkiesingsbeloftes te voldoen

Al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente protes

Park van R7,6 miljoen vir kinders naby Lavender Hill is ná net meer as ’n jaar net ’n “uitgebrande skelet” nadat vandalisme handuit ruk

Die ongebreidelde vernietiging en vandalisering van skole duur voort in Suid-Afrika en kos die belastingbetaler alreeds miljoene Rande – Tog dring die Afrikanas aan  op  gehalte onderwys en  gratis onderrig terwyl hul voortgaan met hul plundering

Hooliganisme op sy beste in Suid-Afrika – Graad 12 leerlinge steek skool aan die brand, rand adjunkhoof aan

Gewapende bende val Kaapse pendelaars aan op trein en beroof hul van besittings

Dit wil voorkom of die ANC-regime spoorwegpolisie terug wil bring

Skool in Mooirivier wys leerlinge weg omrede dit deurloop onder plunderaars