Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?

NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!

“As dit te Goed is om Waar te Wees…” FBI Vang 800 Kriminele Deur Foon Klets APP te Skep en Kriminele te kry om dit te Gebruik!

96.6% sê NEE oor die Voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Vuurwapens in Peiling Wyl Staat Meer as 60,000 Skriftelike Voorleggings Ontvang!

Vrylating van 14 647 kriminele – politieke gevangenis kry geen grasie terwyl misdadigers binnekort weer op straat sal wees – wat Probeer Ramaphosa te bereik?

SA regstelsel faal land se inwoners – kriminele kom weg met misdrywe waar slegs 1 uit 40 kapers aangekla word vir misdade

Toenemende anti massa immigrasie geweld in Gauteng noop politieke leiers om weermag in te roep om geweldenaars onder beheer te bring- spreek uit teen aanvalle op uitlanders maar swyg oor plaasmoorde

Meer as 4100 SAPD offisiere het kriminele rekords – In nuwe SA, bestuur deur ANC word skurke nou polisiebeamptes

SANW moet Prasa treine oppas na kriminele en betogers die veiligheid van treine, passasiers bedreig