Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.
NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!
ANC regime se belofte dat transito rooftogte gestuit gaan word lewer geen sigbare resultate – SA paaie in chaos gedompel met voortslepende transito rooftogte, talle besige roetes vir ure lank gesluit
Die N2 by Kaapstad was die toneel van ‘n kontant-wa roof gedurende die nagtelike ure van Maandag en het veroorsaak dat die N2 gesluit was as misdaad toneel. Motoriste moes van alternatiewe roetes gebruik maak om werksplekke te bereik aangesien die roete vir ure lank gesluit is. In Bloemfontein is ‘n G4S kontant-wa in ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Boer 8 keer geskiet voor kinders, terroriste open vuur op kinders
‘n Plaasaanval het op Sondag 11 November 2018 in Lanseria, Gauteng-provinsie, plaasgevind. Die boer, sy lewensmaat, sy ma en vier kinders is in hul huis met vuurwapen aangehou. Die terroriste het ’n geweer teen ‘n 13-jarige meisie se kop gehou. Die hoenderboer is agt keer geskiet voor kinders van 6,11,13 en 18 jaar oud. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bevestig! – Transitorower is ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier
Die ANC het Woensdag die arrestasie van een van sy werknemers bevestig wat na bewering betrokke was by “ernstige misdade”. Dit kom nadat die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, ‘n verklaring gemaak het dat een van die verdagtes in ‘n onlangse transito-rooftog in Dobsonville gearresteer is, ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe de joos is dit moontlik dat Polisie-, weermag se toerusting by transito-rowers gekry is?
Sewe mense is in hegtenis geneem in verband met Dinsdagaand se transito-rooftog naby Tzaneen in Limpopo.
Van dié verdagtes word ook verbind met ’n vlaag ander transito-rooftogte, sê Bheki Cele, minister van polisie.
Hy het Woensdag op ’n mediakonferensie van die Persklub in Centurion gesê 159 transitorooftogte is al vanjaar aangemeld. En in die afgelope maand is daar byna daagliks só ’n voorval.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kriminele skrik nie vir Cele – Cele sal ‘n groot haas uit sy hoed moet trek om misdaad te bekamp
Drie transito rooftogte het Maandag plaasgevind terwyl die minister van polisie, Bheki Cele, sy grootskaalse teen-misdaad offensief aangekondig het.
In Krugersdorp is ‘n geldwa by ‘n vulstasie beroof, in King Williamstown is ‘n wa beroof en in Witbank het ook ‘n roof plaasgevind.
Cele sal ‘n groot haas uit sy hoed moet trek om misdaad te bekamp in die nuwe SA, sê ontleders.
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2018 lewer alreeds 140 transito rooftogte op
Sedert Januarie 2018 het daar 149 kontant in transito rooftogte plaasgevind.
In 2006 was daar ‘n totaal van 460 vir die jaar.
In Mei 2018 het daar alleen 20 rooftogte plaasgevind. Voertuie word gestop en daarna met plofstof oopgeblaas. Die beplanning word met militêre presisie gedoen en uitgevoer, sê kenners.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land
‘n Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land, maar veral die ekonomiese hartklop, die sentrale deel van Transvaal.
Net soos in die verlede neem die soort rooftogte toe in aanloop na ‘n algemene verkiesing, wat bespiegelinge laat ontstaan dat daar partye is wat nou solank hulle koffers begin volmaak met die oog daarop. Baie min van die gevalle word inderdaad opgelos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
- Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!
- Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
- Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag
- VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
We use cookies to optimize our website and our service.