Gauteng SAPD kon nie Onlangse ANC Onluste Ordentlik Bekamp nie Omdat Helfte van hul Blitspatrollie Voertuie nie Werk nie!

NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!

Nog ‘n Somer van BLM Antifa Onluste in die VSA? Rekord Wapen Verkope Duur Voort in die VSA, Want Selfs nie-Blankes Vrees Demokrate se Liberale Sosialistiese Beleid!

Valke Bevestig Verslag wat SAPD Lede Impliseer in Veediefstalsindikaat Gekoppel aan Brendin Horner se Moord!

Was Vermoorde Plaasbestuurder Brendin Horner Stilgemaak Deur Korrupte SAPD Eenheid en Veediefstal Sindikaat? Waarom Demoniseer SAPD, ANC en Hoofstroommedia Ontstelde Boere?

Top polisiebeamptes verbind met bedrog van meer as R5 miljoen

SAPD se mediese skema – R15,7 miljoen van POLMED se fondse is deur die raad van trustees ‘geplunder’

Polisiebeamptes wat publiek moet dien en beskerm laat veel te wens oor – Vyf polisielede agter tralies vir beweerde misdade

Omgekrapte SAPD lede dreig met landwye staking na “kitsbevorderings” waar groentjies drie range spring

Minstens 20 senior polisiebeamptes betrokke by R61 miljoen potensiële bedrog – bewys dat SAPD elemente bevat wat nie te vertrou is nie

Gedink jy is veilig by jou kerk:- Rowers pak kerk en die geld rol in

Herrie bars los toe paartjie met Njala-pantservoertuig van die polisie by ’n matriekafskeid in Newcastle in KwaZulu-Natal aankom