NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!

SA is in sy maai! NVG struikel met geldtekort- meer as 550 poste is in gedrang omrede daar nie genoeg fondse is om salarisse te betaal

Ons wil aksie sien, nie praatjies – Nuwe direkteur van NVG kry die wind van voor – Weinig is nog uitgerig en korrupte amptenare loop nog vrylik rond

Die 5 kandidate bekend gemaak vir die pos as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, nuwe mense wat op die ‘te kooplys’ is