Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!

PROTESTE in SA – ‘n uitstekende voorbeeld van barbarisme wat deur gewelddadige betogers afgedwing word, hulle vernietig alles wat hulle kan vind en brand alles wat kan brand

Oproerige betogers wat protesteer oor ANC-dienslewering, brand Ottosdal se munisipale kantoor af – Tog het hulle gestem vir die regerende party?

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

Anargie breek uit op N2 naby Plettenbergbaai na onwettige betogers amok saai 

Wat ’n grap – ANC regime stook party ondersteuners op om teen hulself to protesteer

Soos aangeneem versoek Eskom werkers nou bonusse na aankondiging van Sjinese skenking

Krugersdorp in chaos gedompel agv protesoptogte teen swak polisiëring

Boere-konvooi wil N1 tot stilstand bring ter herinnering aan vermoorde boere in SA