Selfs Twee Stadsrade en hul Twee Burgemeesters kan nie Paddas en Muise uit Waterpype Verwyder nie!

Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!

In SA waar daar ‘n tekort aan skole is, het dit ‘n norm geword om die paar wat oorbly aan die brand te steek – Noordwes-skool tydens ‘n barbaarse voorval aan die brand gesteek

Oproerige betogers wat protesteer oor ANC-dienslewering, brand Ottosdal se munisipale kantoor af – Tog het hulle gestem vir die regerende party?

Aanval tussen Delareyville en Vryburg:- Kyk as die terroriste jou nie kan verras nie dan begin hulle ‘Soweto Soweto speel’, dan reën dit klippe, en die Polisie doen net mooi niks (foto’s)